Soilxplorer – Jongste toevoeging tot Northmec se tegnologie-aanbod

Soilxplorer – Jongste toevoeging tot Northmec se tegnologie-aanbod Northmec, verspreider van die Case IH-handelsmerk, vier sy 150ste bestaansjaar met vindingryke bekendstellings op vanjaar se Nampo-oesdag. Die innoverende Case IH Agxtend-presisieboerderytegnologie vul die handelsmerk se AFS-produkte (Advanced Farming Solutions) aan. Die Soilxplorer is die jongste tegnologie uit die Northmec-stal. Dié sensor, of karteerder, het ’n kontakvrye…

Puik trekkers vir graanboere

Puik trekkers vir graanboere Case IH se Magnum Rowtrac-trekkerreeks bied beter produktiwiteit, beter hantering en meer aanpasbaarheid aan graanboere. Gaan kyk vandag nog daarna. Geen enkele trekkeroplossing kan aan ál die behoeftes van ’n boer voldoen nie. Indien jy egter ’n graanprodusent is in ’n streek met moeilike grondtipes, kan die gebruik van rusperbandtrekkers die…

Case IH Patriot Sprayer

Introducing the CASE IH Patriot sprayer The Patriot SPX 250 is the smallest of the four-model range of Patriot sprayers. It has a 125kW engine, a tank capacity of 2 500ℓ, two boom width options (24m and 27m), and, it is claimed, the highest ground clearance in its class. The forward cab/rear engine configuration gives…

True_Tandem_340_C13_IR_001_1275_953

Turbo-Till True Tandem

Die Turbo-Till True Tandem werk vir boere Landbouweekblad, 2 November 2018 Case IH se vertikale grondbewerkingswerktuie lewer vinnige en doeltreffende oplossings vir die bestuur van oesreste en die gelykmaak van grond sodat die gunstigste toestande bereik kan word. Case IH se Turbo-Till True Tandem sny deur mieliereste, lig die wortels van onkruid, en sny soja-boonreste…

Hektaar vir hektaar steeds jou beste keuse.

Hektaar vir hektaar steeds jou beste keuse Publikasie: SA Graan, Augustus 2018 NAMPO – SUIDKAAP 2018 Northmec is trots om deel te wees van die eerste GRAAN SA NAMPO KAAP 2018 byeenkoms. Soos baie dinge in die lewe :”a change is as good as a holiday”. Northmec is ook die eerste keuse op baie boere…

Cairo Boeredag 2018.

Cairo Boeredag 2018. Case IH verf die land rooi. Cairo Boeredag 2018 het amper soos ʼn mini Nampo gevoel, maar al verskil was, dat alles in rooi getooi was. Johan Van Zyl, 16 Augustus 2018. CASE-IH, wat in die Northmec-stal ressorteer, het op 15 Augustus weer gesorg vir ʼn hoogtepunt op die landboukalender toe hulle ʼn…

‘n Stroper vir elke taak

‘n Stroper vir elke taak. Strooptyd is kinderspeletjies danksy ’n deeglik ontwerpte, ergonomiese kajuit waaruit die meeste bestuursfunksies verrig kan word. Landbouweekblad, 3 Augustus 2018.   Die geskiedenis van Case IH se Axial Flow-enkelrotorontwerp strek oor meer as twee dekades met die eerste Axial Flow wat sedert 1977 sy staal toon. Met ’n eenvoudige, unieke…

Nuwe Jong Boer van die Jaar wenner

Nuwe Jong Boer van die Jaar wenner aangewys by glansgeleentheid. Northmec was Donderdag aand, 12 April 2018, by Vrystaat Landbou/Free State Agriculture se Jong Boer van die Jaar glansgeleentheid in Bloemfontein waar die 22ste wenner van diè kompetisie aangewys was. Hierdie kompetisie word jaarliks gehou deur Vrystaat Landbou in samewerking met Standard Bank, waar boere van regoor…