Soilxplorer – Jongste toevoeging tot Northmec se tegnologie-aanbod

Soilxplorer – Jongste toevoeging tot Northmec se tegnologie-aanbod Northmec, verspreider van die Case IH-handelsmerk, vier sy 150ste bestaansjaar met vindingryke bekendstellings op vanjaar se Nampo-oesdag. Die innoverende Case IH Agxtend-presisieboerderytegnologie vul die handelsmerk se AFS-produkte (Advanced Farming Solutions) aan. Die Soilxplorer is die jongste tegnologie uit die Northmec-stal. Dié sensor, of karteerder, het ’n kontakvrye…

Puik trekkers vir graanboere

Puik trekkers vir graanboere Case IH se Magnum Rowtrac-trekkerreeks bied beter produktiwiteit, beter hantering en meer aanpasbaarheid aan graanboere. Gaan kyk vandag nog daarna. Geen enkele trekkeroplossing kan aan ál die behoeftes van ’n boer voldoen nie. Indien jy egter ’n graanprodusent is in ’n streek met moeilike grondtipes, kan die gebruik van rusperbandtrekkers die…