Northmec & Baldan kry ‘n nuwe baadjie.

Northmec & Baldan kry ‘n nuwe baadjie! Landbouweekblad, 24 Augustus 2018. Soos die tegnologie en wetenskap verander, verander boere se behoeftes ook saam met die manier waarop hulle hul boerdery benader en met spesifieke handelsmerke assosieer. Min meganisasieverskaffers in die plaaslike landboubedryf besef dit beter as Northmec Implemente, wat deurlopend die voortou neem met vernuwing…

Cairo Boeredag 2018.

Cairo Boeredag 2018. Case IH verf die land rooi. Cairo Boeredag 2018 het amper soos ʼn mini Nampo gevoel, maar al verskil was, dat alles in rooi getooi was. Johan Van Zyl, 16 Augustus 2018. CASE-IH, wat in die Northmec-stal ressorteer, het op 15 Augustus weer gesorg vir ʼn hoogtepunt op die landboukalender toe hulle ʼn…

Mpumalanga Show

Mpumalanga Trade Show Mpumalanga Trade Show Venue: Mbombela Stadium Date: 30 August – 1 September Rudamans Nelspruit is a proud dealer of Northmec and is a leading supplier of forestry, gardening and agricultural equipment in the Lowveld. Rudamans will be showcasing their impressive equipment range at this years’ Mpumalanga Trade Show held at the Mbombela…

‘n Stroper vir elke taak

‘n Stroper vir elke taak. Strooptyd is kinderspeletjies danksy ’n deeglik ontwerpte, ergonomiese kajuit waaruit die meeste bestuursfunksies verrig kan word. Landbouweekblad, 3 Augustus 2018.   Die geskiedenis van Case IH se Axial Flow-enkelrotorontwerp strek oor meer as twee dekades met die eerste Axial Flow wat sedert 1977 sy staal toon. Met ’n eenvoudige, unieke…

Nuwe Jong Boer van die Jaar wenner

Nuwe Jong Boer van die Jaar wenner aangewys by glansgeleentheid. Northmec was Donderdag aand, 12 April 2018, by Vrystaat Landbou/Free State Agriculture se Jong Boer van die Jaar glansgeleentheid in Bloemfontein waar die 22ste wenner van diè kompetisie aangewys was. Hierdie kompetisie word jaarliks gehou deur Vrystaat Landbou in samewerking met Standard Bank, waar boere van regoor…

Case IH 2000 Series Early Riser Planter_2

Case IH unveils new 2000 Series Early Riser® planter

The new 2000 Series Planter features its advanced Early Riser® system for faster germination and delivers high precision and productivity St. Valentin, 9 April 2018 Case IH is introducing the brand new 2000 Series Early Riser® planter, the first to factory-integrate industry-leading seed placement technologies from Precision Planting® into a completely new system featuring a…

Used Equipment Promotion

Vir handelaar kontakbesonderhede besoek gerus die skakel: https://www.northmec.co.za/northmec-dealers/ Contact UsName & Surname *Email Address *Telephone Number *City *Product/Service *PartsMachineryAfter Sales GeneralWhere did you hear about us? *Magazine TVSocial MediaOnlineOther(specify)CommentsMessageSubmit