Doeltreffende krag vir winsgewende boerdery

Doeltreffende krag vir winsgewende boerdery Puma® het ’n uitstekende reputasie wat trekkergehalte betref. Hierdie trekkers word in Engeland vervaardig. Danksy beproefde semi- en volle kragratwisseling-, CVT-deurlopende transmissie en die nuutste FPT-enjintegnologie behou die Puma dieselfde hoë standaarde as sy voorgangers. Met vyf modelle van 104 kW tot 167 kW voorsien die reeks Pumatrekkers in die…