Boere kan op dié krag staatmaak

CASE IH Magnum-trekkers CaseIH se reeks Magnum-trekkers bied beter produktiwiteit, beter hantering en meer aanpasbaarheid aan graanboere. Die moderne landbou vereis meer van die boer en sy trekker. CaseIH het geluister en vernuwende tegnologie ingespan om die behoeftes van moderne boerderye aan te pak. Die AFS-presisieboerderystelsel gee aan klante die nodige gereedskap om produktiwiteit en doeltreffendheid tot die maksimum uit te bou. Die CaseIH Magnum-reeks (176 kW…