Nuwegeslag-planters

Case IH se 2000-reeks Early Riser-planters Danksy die nuwe tegnologie wat Case met dié maatskappy se hedendaagse planters aan boere bied, kan hulle die volle opbrengspotensiaal met hul aanplantings bereik. Hierdie planters kan in enige grondtipe of -oppervlak werk.   Case IH se 2000-reeks Early Riser-planters kombineer die bedryf se akkuraatste tegnologie met die nuutste…