Puik reeks landboumasjinerie van Northmec op veiling

Puik reeks landboumasjinerie van Northmec op veiling GoIndustry DoveBid (GoIndustry) bied namens Northmec ‘n lente-opruimingsveiling aan van ‘n uitstekende reeks landboumasjinerie. As jy in die landboubedryf is, sal jy nuwer modelle landboutoerusting en masjinerie teen ‘n fraksie van die prys hier vind. Gevestigde, bekende handelsmerke in die landboubedryf sal op hierdie aanlyn veiling beskikbaar wees.…