Vindingryke bekendstellings by Nampo Kaap 2019

Vindingryke bekendstellings by Nampo Kaap 2019 Northmec vier vanjaar 150 jaar van suksesvolle diens aan die Suid-Afrikaanse produsent en kan met trots sê dat ons steeds een van die voorkeurverskaffers is vir die moderne produsent. Ons vier ons verjaarsdag met vindingryke bekendstellings by NAMPO Kaap 2019. Case IH AgXtend Die innoverende Case IH AgXtend-presisie- boerderytegnologie…