Northmec bied 150 jaar van puik diens

150 Jaar van topgehaltedienslewering George North het reeds in 1869 begin om landboutoerusting aan boere te verskaf. Vandag, 150 jaar later, kan die maatskappy wat hy begin het, getuig dat hy die toets van die tyd deurstaan het. Northmec het deur die jare van die bekendste handelsname in landboutoerusting in sy stal gekry en geniet ’n…