Case IH Puma-trekkers

Case IH Puma-trekkers Dié trekkers is duursaam, betroubaar en doeltreffend. Die nuwe reeks Puma-trekkers is 100% daarop toegespits om die doeltreffendste trekker vir die boer te wees. Die reeks bied vyf modelle, wat wissel van 106 kW tot 167 kW.  Dié kragtige trekkers verseker die nodige krag vir primêre Boere verwag elke dag meer van…