Soilxplorer – Jongste toevoeging tot Northmec se tegnologie-aanbod

Soilxplorer – Jongste toevoeging tot Northmec se tegnologie-aanbod Northmec, verspreider van die Case IH-handelsmerk, vier sy 150ste bestaansjaar met vindingryke bekendstellings op vanjaar se Nampo-oesdag. Die innoverende Case IH Agxtend-presisieboerderytegnologie vul die handelsmerk se AFS-produkte (Advanced Farming Solutions) aan. Die Soilxplorer is die jongste tegnologie uit die Northmec-stal. Dié sensor, of karteerder, het ’n kontakvrye…