Hektaar vir hektaar steeds jou beste keuse.

Hektaar vir hektaar steeds jou beste keuse Publikasie: SA Graan, Augustus 2018 NAMPO – SUIDKAAP 2018 Northmec is trots om deel te wees van die eerste GRAAN SA NAMPO KAAP 2018 byeenkoms. Soos baie dinge in die lewe :”a change is as good as a holiday”. Northmec is ook die eerste keuse op baie boere…