Cairo Boeredag 2018.

Cairo Boeredag 2018. Case IH verf die land rooi. Cairo Boeredag 2018 het amper soos ʼn mini Nampo gevoel, maar al verskil was, dat alles in rooi getooi was. Johan Van Zyl, 16 Augustus 2018. CASE-IH, wat in die Northmec-stal ressorteer, het op 15 Augustus weer gesorg vir ʼn hoogtepunt op die landboukalender toe hulle ʼn…