Nuwe Jong Boer van die Jaar wenner

Nuwe Jong Boer van die Jaar wenner aangewys by glansgeleentheid. Northmec was Donderdag aand, 12 April 2018, by Vrystaat Landbou/Free State Agriculture se Jong Boer van die Jaar glansgeleentheid in Bloemfontein waar die 22ste wenner van diè kompetisie aangewys was. Hierdie kompetisie word jaarliks gehou deur Vrystaat Landbou in samewerking met Standard Bank, waar boere van regoor…