Landbouweekblad- 175 jaar Case ih produksie

Landbouweekblad | 5 Mei 2017 CaseIH lê klem op wat sy klante nodig het, en pas die beginsel van kliëntgedrewe produkontwerp toe. Die maatskappy volg dié beleid rakende die vervaardiging van landboumasjinerie reeds van 1842 af. In 1869 het hy die eerste stoomaangegedrewe trekker bekend gestel. Deur die jare is elke uitvindsel van CaseIH aangedryf…