WD_1903_C13_IR_003

News

Spray in Land/ SPX PATRIOT SPUIT/Northmec

AGRONOMIESE UITVINDSELS

DIE CASEIH SPX PATRIOT SPUIT Aan U gebring deur Northmec GEWAS BESKERMING Graanprodusente kan hulle opbrengs maksimaliseer deur te die 8 agronomiese behoeftes te addresseer en aan te spreek naamlik: tydsberekening, bewarings-bewerking, grondbewerking, saadbedkondisies, saadplasing akkuraatheid, plantvoedsel beskikbaarheid, gewas beskerming en oes kwaliteit. As die saad eers in die grond is met die nodige voedingstowwe,

View this news item
Quadtracsteiger_intro/CaseiH Agri-Megaweek/Northmec

FARMING STILL A CHALLENGE? – ARE YOU READY?????

AGRI-MEGAWEEK 2013 Innovative commitment from all engineering divisions in the agricultural manufacturing sector, results in the fact that more new products is launched and exhibited every year with great enthusiasm at the biggest event and gathering in the Western Cape. Agri-Megaweek 2013 is the place to be with fields full of new products that will

View this news item
Combine_in_Land/Landbou/Northmec

LANDBOU BLY ‘N UITDAGING – IS JY GEREED?????

CASEIH (NORTHMEC) Innoverende deurstettingsvermoë vanaf alle ingeneursafdelings in die landboumasjienerie –vervaardigings afdelings, het tot gevolg dat nuwe produkte elke jaar met groot entoesiasme aangebied word in die Suid Afrikaanse en sub-Sahara meganisasie omgewing. Northmec blyk die maatskappy om te ondersteun vanjaar met talle nuwe produkte wat bekend gestel is, en betroubare masjiene wat steeds bemark

View this news item

Watter tegnologie is tans beskikbaar: SA Graan

Ag-Solutions is ‘n afdeling van Northmec en is verantwoordelik vir die verkoop, installeer en naverkoopdiens in die presisieboerdery sy van die besigheid. Die afdeling beskk oor die nodige vaardigheid en vernuf om te assisteer in enige behoefte van opbrengs monitering, varieerbare toediening en dataverwerking. 1.  Watter tegnologie is tans beskikbaar (bv. Presisieboerdery, seksiebeheerop planters;outomatiese rathantering

View this news item