News/Events

jongboer news

Nuwe Jong Boer van die Jaar Wenner aangewys by glansgeleentheid.

Northmec was Donderdag aand, 12 April 2018, by Vrystaat Landbou/Free state Agriculture se Jong Boer van die Jaar glansgeleentheid in Bloemfontein waar die 22ste wenner van diè kompetisie aangewys was.

Baie geluk aan Nelius Ferreira wat wegstap met ‘n oorsese reis trots geborg deur Northmec en CASE IH. Ons wens vir Nelius alle sterkte toe waar hy ook gaan deelneem aan die Toyota SA Agri SA nasionale Jongboer van die jaar kompetisie.

READ MORE
Untitled design (41)

Rudamans Nelspruit recently became a proud new dealer of Northmec in the Lowveld area. A special launch was held at Rudamans Nelspruit on the 15th of February 2018 where the CASE IH Tractors, CASE Construction and Northmec Implements product lines were introduced to the local farming community.

READ MORE

CaseIH lê klem op wat sy klante nodig het, en pas die beginsel van kliëntgedrewe produkontwerp toe. Die maatskappy volg dié beleid rakende die vervaardiging van landboumasjinerie reeds van 1842 af. In 1869 het hy die eerste stoomaangegedrewe trekker bekend gestel. Deur die jare is elke uitvindsel van CaseIH aangedryf deur individuele boere se unieke denkwyses en die doel was altyd om die landbou van môre beter te maak as wat dit vandag is.

READ MORE
Case IH 2000 Series Early Riser Planter_2

Case IH is introducing the brand new 2000 Series Early Riser® planter, the first to factory-integrate industry-leading seed placement technologies from Precision Planting® into a completely new system featuring a best-in-class, all-new, rugged row unit. This new planter is not only extremely accurate, it’s also robust enough to deliver precise placement across all terrains, crop types and speeds for faster, more uniform emergence.

READ MORE