Steiger 215

Uitnodiging vir Case IH demonstrasie

CASE IH DEMO

Hier is jou eie uitnodiging na Northmec se Case IH demonstrasie dag.  Sluit aan by ons uitstalling van Case IH trekkers, stropers en masjienerie.  Ons sien uit om jou daar te hê.   Sien uitstalling