Northmec

Archive for October, 2008

October 23, 2008

Dino Lateste van CASE IH het Malmesbury op 23 Oktober besoek en ‘n baie suksesvolle Inligtingsessie op Axial Flow Stropers gehou. Verskeie van ons boere wat onlangs nuwe stropers aangekoop het was teenwoordig.

Malmesbury Axial Flow Inligtingsessie